Back to map Olifants

Middelburg

Chairman / Voorsitter:

Johny Pretorius (083 654 9993)

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


Bestuur

Voorsitter/skietbaan Johny Pretorius 083 654 9993 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder Riaan Nortje 082 828 7558 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tesourier Nilette Pretorius 082 937 5023 cThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Senior opleiding Johan de Beer 079 824 5111

mThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Sekretaris Chantelle Strydom 082 936 6380 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietbaan en Jagsake Dirk Strydom 082 387 0069 dThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Tesourier & asst sekretaris Chiquita Whiteman 081 309 1101

wThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Trofeebeampte Frans Greeff 082 574 4402

cThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Asst trofeebeampte Maya Greeff 082 662 1926  
Asst trofeebeampte Gert Kotze 082 078 0536

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Hulp skietkoördineerder Carlo de Vos 083 658 8451

dThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Bemarking Kobus Janse van Rensburg 083 250 9961

kThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Bemarking Carike Janse van Rensburg 082 809 4804

cThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Algemene nuus

Olifants-tak het op 8 September die tweede laaste amptelike skietdag vir die jaar aangebied. Trofees is gemeet en die algemene jaarvergadering is die middag gehou. 'n Nuwe komitee is tydens die AJV verkies. Ons wens die nuwe span baie geluk en bedank die lede wat uitgetree het vir hulle harde werk. Wel gedaan! 'n Spesiale woord van dank aan Piet de Vos wat na jare se getroue en volgehou diens uitgetree het as voorsitter. Dit is 'n groot paar skoene om vol te staan, maar ons vertrou die nuwe voorsitter en die span is ten volle toegerus om die taak met mening aan te pak.

Hou gerus ons Facebook-blad dop asook die WhatsApp groep vir enige dringende aankondigings. Indien jy nog nie op die groep is nie, laat ons weet sodat ons jou by die groep kan voeg.

Skiet en Jagaangeleenthede

Ons het die jaar vele gemengde welslae op die skietbaan behaal. Ons wens die Blinde Olifante-span geluk met die brons medalje wat hulle gewen vir die kortafstandskiet by die jaarlikse sportgeweerliga in samewerking met die Bisley-skuts. Geluk ook aan WP Roux wat genooi is om aan die Nasionale Presidentskietbyeenkoms deel te neem. Ons wens hom voorspoed toe.
Die laaste amptelike tak skietdag vind op 13 Oktober plaas.

 Opleiding

Opleiding vind plaas elke derde naweek van die maand. Kontak gerus vir Johan de Beer in die verband.

 Program

15 Sept: Nasionale Presidentskietbyeenkoms
2-4 Okt: Nasionale Junior Skietbyeenkoms by Sandrivier
13 Okt: Takskiet, Olifants-skietbaan
13 Okt: Gallery Sporting Rifle proewe
2- Okt: Intertak Ghongskiet, Duiker