Back to map Majuba

Volksrust

Chairman / Voorsitter:
Wessel Oosthuizen (082 454 7435)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Bestuur

Voorsitter Wessel Oosthuizen 824 547 435 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Ondervoorsitter Dirk Venter 835 658 911 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Sekretaris Wynand Greyvensteyn 832 496 645 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Aktiwiteite
Majuba-tak se ledevergadering vind plaas op Maandag 4 Februarie om 18:16 by die Rugbyklub op Volksrust.
Die volgende skietdag is op 16 Februarie by die Majuba-skietbaan. Meer inligting oor die skietoefeninge vir die dag is beskikbaar by die bestuur.  

Bewaring
Die tak is besig met die Ouvolk bewaringsprojek.

 Program

4 Maart Takvergadering
16 Maart Skietdag
1 April Takvergadering
27 April Skietdag
6 Mei Takvergadering
18 Mei Skietdag