Back to map Hardekool

Musina

Chairman / Voorsitter:
Sakkie Haasbroek (082 878 7351)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Voorsitter: Sakkie Haasbroek 082 878 7351 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Ondervoorsitter: Courtney Terblanche 082 804 6902 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tesourier: Anton Snyders 072 252 3643 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Sekretaresse: Sumari Haasbroek 084 588 7873 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Jagkoördineerder: Jan (Plankies) Roos 084 822 2806 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder: Bennie Fourie 076 5366 544 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Addisionele lede      
Trofeemeting: Andries Robbertse 072 7763 707 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder: Ibart Janse van Rensburg 072 5022 842 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Administrasie: Felicia Campbell 082 765 4350 fThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Bewaring:

Gavin Anderson 083 2788 138 gThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Onderhoud:

Armand Viljoen 076 846 6560 aThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Skiet- en Jagaangeleenthede
Vier van ons lede het op Saterdag 8 Junie 2019 by Soetdoring-tak gaan deelneem aan die handwapen-skietdag. Dit was ‘n baie lekker dag, en ons dra graag ons dank oor vir hul gasvryheid.
Skietdag vind plaas op 29 Junie 2019. Die lede wat geregistreer het, sal die Gallery Sporting Rifle-oefening skiet, en daarna gaan ons ‘n pretdag aanbied. Handwapen posliga, Multi-target, Haelgeweer, .22 en windgeweer asook Tyd-en-presisieskietoefeinge sal beskikbaar wees. 
Verskeie van ons lede neem op 22 Junie 2019 te Phalaborwa aan die President en Intertak kompetisie in Phalaborwa deel. Sterkte aan die lede.

Opleiding

Vyf nuwe lede het op 10 Junie  opleiding vir toegewyde sportskutstatus ontvang.

 Lief en leed
Een van ons junior lede, Edrick Roos is onlangs baie ernstig beseer tydens ‘n fratsongeluk op hulle plaas. Dit het vele operasies tot gevolg gehad. Ons is egter dankbaar dat hy goeie vordering toon en vertrou dat hy spoedig weer op die been sal wees.
Nog 'n lid, Gerhard de Waal van Polokwane, is die afgelope week met ‘n baie seldsame siekte gediagnoseer, waarvoor spesialiste nie eers ‘n naam het nie. Hy is op 11 Junie 2019 geopereer, en moet in die nabye toekoms nog ‘n operasie ondergaan. Hy het ‘n lang pad na herstel, en ons wens hom sterkte toe vir die tyd wat voorlê.

  Program  2019

22 Junie  Presidentskiet en Intertak/Gallery Sprting Rifle
29 Junie Gallery Sporting Rifle en IGRF Limited Bolt Action Rifle
6 Julie Oefen-skietdag
9 Julie Komiteevergadering
20 Julie Jakkals, rooiboksonder rus en posliga (handwapen)
13 Aug Komiteevergadering
17 Aug Oefen-skietdag
22 Aug Algemene Jaarvergadering
10 Sept Komiteevergadering
21 Sept Oefen-skietdag
28 Sept Groot kaliber en vlakvark, posliga (handwapen)
8 Okt Komiteevergadering
19 Okt Oefen-skietdag
26 Okt Vlate en Bosveld (alternatiewe teikens( Posliga (handwapen)
12 Nov Komiteevergadering
16 Nov Oefen-skietdag
20 Nov Jaareindfunksie
20 Nov Haelgeweer. posliga (.22, PCP en handwapen)